|
Kip Met Perziken En Honing
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 8 Hoenderboudjies of dye -
250 ml Blatjang(chutney) -
50 ml Heuning(honing) -
50 ml Mayonnaise -
10 ml Kerriepoeier -
5 ml Sout -
1 Blk Perskeskywe (410 g)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180 graden C. Plaas die hoenderstukke in ′n oondkastrol met ′n deksel. Meng die blatjang, heuning, mayonnaise, kerriepoeier en sout. Gooi dit oor die hoenderstukke, sit die deksel op en bak dit 90 minute. Haal die deksel af, skep die olie wat bo-op dryf af en plaas die perskeskywe tussen die hoenderstukke en bak dit nog 30 minute (sonder deksel). Sit dit voor met mengelslaai en rys.
|
|
|